THE TEAM
EXECUTIVE BOARD
Deca Wealth has a well-established team with ample experience, exceeding a total of 47 years and growing combined advisor experience to assist you to make the best decisions for growing your wealth.
Deca Wealth is spearheaded by Hennie Goosen who is a well-known wealth manager in South Africa. Hennie currently serves on various boards of directors and is actively involved in community upliftment projects.
Director Lehann Fourie studied International Economics at the University of Nebraska and is a Certified Financial Planner.
Lehann competed as an athlete in the 2012 London Olympic Games where he reached the finals, coining his teamwork skills. What better partner to choose as your financial planner other than Lehann, that would run the extra mile with and for you!
Jacques du Toit holds an MBA through the University of North West and acts as a non-Executive Director. He is a specialist in Personal and Corporate insurance with our sister company, Pleroma.
Marla de Kock is our Head of Employee Benefits and Healthcare services.
PROOF THAT WEALTH CAN BE ENGINEERED
Hallo Marla
Ek wil net vir jou BAIE DANKIE sê dat jy uitgehou en aangehou het saam met my totdat Discovery die Diamant status weer terug gegee het!
Jy is 'n ongelooflike aanwins vir julle besigheid en ek wil net sê ek waardeer jou moeite ontsettend baie!
Mooi bly en veilig wees!
Beste Groete,
Annette
Hi broer,
Ek sien my deel vd belegging groei baaaaaie mooi! Van 45 na 72, R26k in 10 dae! Dankie baie v goeie advies 👍🙏
Goeie more julle
Baie dankie vir al julle moeite!! Ek waardeer dit ontsettend baie.
Kyk mooi na julle self
Beste Groete
Annette
Baie dankie Hennie en al jou personeel ! Dis n groot gerusstelling om te weet ons is in die beste hande ! Met groot waardering - sterkte met die uitdagings en bly veilig en gesond ! Groete en mooi daggie ! Nici Managing Director
Baie dankie Hennie Ek waardeer jou eerlike aanbevelings en sal julle graag aanbeveel. Jys die eerste finansiele adviseer wat so eerlik aanbeveel om eiendom klaar te betaal, iets wat ek nog altyd baie sterk oor voel. Gelukkig het ons nie huurders nie; dit is ‘n vakansie huis in Hermanus en twee plotte langs mekaar in Hartbeespoort waar ons werk en bly. Ek het maar net gedink aan al die stimulis pakkette deur regerings, skuld, finansiel manipilasie, druk van meer-en-meer geld en die ekonomiese krisus kan bydrae tot hyper inflasie, om dalk proaktief op te tree. Het ook gedink dat die Covid-19 ‘n geleentheid is vir ‘n nuwe finansiele monitere geld stelsel – hoe ookal ‘n mens dit sê… Hahahaa. Die Bybel praat van een leier, een geld stelsel, een geloof…. Openvaring 6 is baie interesant. Dit is die 6 seëls wat deur Jesus aan Johannes openbaar van wat gebeur tussen Jesus se eerste en tweede koms. Die 1ste seël is die leier op die wit perd, maar hy kom met ‘n boog, die fals Christus. As Jesus kom, kom hy met ‘n Swaard, Die Woord is ‘n twee-snydende swaard…. Die 4de seël is pes siektes v wilde diere…. Die vye verwys seker na die vyeboom wat gebod het toe Israel ‘n volk word in een dag, daardie geslag sal sekelik Jesus se koms sien en is nou seler rondom 80 jaar.. Baie dankie, ek laat weet as daar iets is. Beste groete, Nico
Hallo Marla, Baie dankie. Alhoewel ek ok sou gewees het met volgende maand. Nietemin. Ek waardeer jou hulp opreg. Dankie dat jy altyd bereid is om net daai bietjie ekstra te doen. Beste groete. gr
Gerrie
Baie dankie vir die goeie wense! Baie dankie ook vir julle uitstaande diens en viendelikheid ten alle tye!! Mag julle en jul geliefdes ‘n Wonderlike Geseende Christus Kersfees beleef en mag die Nuwe Jaar 2020 vir julle net alles wat mooi en lieflik is inhou!!! Geniet julle vakansie! Groete, Bill
More liewe Marinda, Baie dankie hiervoor - en ook vir al jou tyd en geduld om my te help gister ! Julle is twee ongelooflike girls en n yslike aanwins vir jule firma . Baie dankie ek waardeer dit ontsettend en hoop jy het n wondlike daggie !
Nici
Marinda, baie dankie vir jou hulp en bystand met vitality punte. Ek het nou skielik begin oefen en dis heerlik om daaglikse punte by te kry slegs deur stap💐
Helene
Baie dankie Marla vir jul altyd flinke diens! Heerlike naweek vir jou ook.
Irene
Wow. God's on my side with your great service Thank u
WARREN
Thank you so much for your kind assistance in closing my momentum account. I can’t tell how much this amount is going to assist with the fixing of my house in Pretoria and the flat in CT. I received the money into my bank account an hour ago. Bless you guys for your kind assistance.
MARIA
Thank you for all your contributions. To work with you is a great blessing.
GISELA
Thanks for prompt and good service. I'll keep you posted on my next investment.
DON
It is a couple of weeks later, but I feel I must thank you once again for assisting us with the representation to get to Gold Status!
GERRIE
Thank you for your presentation at our trustees’ meeting last week. Thank you also for spending time with me afterwards to discuss and explain my financial position.
BARBARA
Just want to thank you for the great client service. There has not been one day where I regret investing with you guys.
BELINDA
Hallo Marla
Baie dankie vir die volledige en duidelike antwoorde op my vrae, altyd mooi en Keurig uiteengesit.
Ons het gister en vandag vir mekaar (en vir die Here) baie dankie gesê vir die uitstekende kwotasie wat ons verwagtinge oortref het. Ons is inderdaad ook baie dankbaar dat julle só goed kon beding, baie dankie weer eens.
Groete
Christa
Dankie Hennie – ai, dis soooo lekker om met jul besigheid te doen.
Lekker dag
Willem
Baie dankie vir julle liefdevolle sorg en opregte omgee vir my. Julle sal nooit weet wat dit vir my beteken en hoe kosbaar julle vir my geword het nie.
Pas julleself mooi op - Nx>
Nici Mare
Hi Marla,
Thank you so much for your help. Over the years of our interaction you have been consistent in giving the best service. You are the person one can rely on. I have learnt a lot from you.
Thank you once again. I really appreciate it.
Maleago M
Jinne Marla,
Ek is bitter dankbaar vir jou hulp! Dis so lekker om met iemand soos jy te werk wat ek WEET dit vir my gaan uitsorteer en die beste diens lewer. Willie dink ook jy is die beste!
RONEL
Goeie môre Monicque,
Baie dankie vir jou altyd vinnige terugvoer en aksie op al my navrae – dit word opreg waardeer en het die hartseer bietjie makliker gemaak.
Jy is beslis ‘n aanwins vir die maatskappy!!
Mooi dag!
Martie van Wyk
OUR PARTNERSHIP
